black and white bed linen
Hier is 'n paar van my persoonlike lewens ervarings, interessante brokkies en sekere geloofsoortuigings.

Ek is eintlik 'n Siviele Ingenieur en weet nie regtig baie van die skryfkuns nie en versoek u dus om maar te verskoon as my skrywes nie 100% taalkundig korrek is nie.

(Fokus dus asseblief liewer op die konteks.)

SCHALK SE GEDAGTES ...

Die hele doel van hierdie webblad is om van my geloofservarings te deel wat moontlik vir ander, wat die selfde vrae het, te help en hopelik ook deur van my getuienis 'n verskil in ander se denkwyses te maak. U sal egter verstaan dat ek van my persoonlike inligting sal moet beperk tot familie en vriende. Daarom is sekere inligting met 'n wagwoord beskerm. Enige familie en vriende is welkom om die "Kontak My" blad te gebruik om die wagwoord aan te vra.

GEBEURE - 2025

Geboorte van Tweeling

19 Februarie 2025

Wessel / Yvonne Troue

15 April 2025

Tachelle / Pieter Troue

4 Oktober 2025

Schalk
Schalk
Wilhelm
Wilhelm
Wessel en Yvonne troue
Wessel en Yvonne troue

Interessante Brokkies

Die kleinste verkleurmannetjie.

Die Pondokkies tussen L'Agulhas en Suiderstrand

Met die eerste oogopslag lyk dit of hier 'n klein pan met water is. Kan jy egter sien waar die water se grens werklik is? (Klik op foto om groter te maak.)

Die oplossing is met fyn swart lyne gemerk.

Welkom by Schalk se Geloofsoortuigings

Hier deel ek my eie ervarings, vraagstukke en antwoorde rondom my geloofsoortuigings.

Hier het ek en wyle Marten Roodselaar op die oewer van die Okovango Rivier gekamp en die oggend met 'n koppie koffie gestaan, en die seekooie hier oorkant dopgehou wat kort kort hul teenwoordigheid bekend gemaak het. Marten verbreek toe die stilte en sê vir my: "Ek kan nie verstaan hoe mense na die wonder van die natuur kan kyk en dan steeds twyfel aan God se grootsheid nie".

Gallery

SJ se beste kuns: Blokkies man.SJ se beste kuns: Blokkies man.

Kontak my.

Kontak my gerus vir vrae of om my ervarings te deel. Ek waardeer jou terugvoer.